Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
Stories wat in die landbou saak maak
Gamtoos-vloed: Produksie nog jare geraak, maar vol Kougadam gee hoop
Wenner
Verloorder
Diere-ID’s: Beoogde regulasies ‘nie wettig’ • Die voorgestelde regulasies oor diere-identifikasie wat onlangs vir openbare kommentaar oopgestel is, is ongeldig omdat dit ingevolge die verkeerde wet opgestel is, sê die rooivleisbedryf.
Die onvergeeflike
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
Beste vennoot vir vinnige, veilige vervoer van landbouprodukte • Van saad en plantmateriaal tot gewasbeskermingsprodukte — tydige aflewering en die nakoming van invoervereistes is noodsaaklik om vertragings te beperk en landbouproduksie op koers te hou.
Steek amptenare stok in landbou-wiel?
Kwotas kom straks vir buitelandse werkers • Die voorgestelde wysigingswetsontwerp op indiensnemingsdienste kan verander hoe buitelandse burgers vir die landbou gewerf word. Een van die moontlike veranderinge is ’n beperking op die aantal buitelandse werkers wat boere in diens mag neem.
‘Veerkragtigheid’ beteken niks as staat nie help • Hoe bons ’n boer terug ná ’n droogte? Wat sê jy vir koringboere vir wie dit sewe tot agt jaar kan neem om van ’n droogte te herstel? Dít was van die vrae wat Richard Krige, voorsitter van Graan SA, op Agri-SA se kongres in Irene, Centurion, aan Willie Aucamp, minister van landbou, gestel het.
Drie rondes verpligte inenting in Namibië • Namibië het ’n drie maande lange inentingsveldtog teen bek-en-klouseer (BKS) in aangewese gebiede van die Karasburg-staatsveeartsdistrik gelas. Beeste, skape, bokke en varke moet drie keer ingeënt word.
Talle vrae hangende oor jongste BKS-verslag • Die departement van landbou se jongste verslag oor bek-en-klouseer- (BKS) uitbrekings in Suid-Afrika laat belanghebbendes met meer vrae as antwoorde.
‘Stel dringend die artikel 10-skemakomitee aan!’
Koedoes in Addo toets positief vir BKS
Vroeë planttyd: Trekkers staan plek-plek eers stil • In die oostelike dele van Suid-Afrika se somergraangebied het boere reeds in die voorlaaste week van September met aanplantings begin, terwyl sommige in die westelike dele reeds aan die begin van Oktober begin plant het. Die trekkers het egter in dele eers tydelik opgehou dreun . . .
Gedink El Niño bring net hitte?
Warmer weer tot Desember voorspel • Baie hoë maksimum temperature wat in die laaste twee weke van Oktober veral oor die westelike en noordelike dele van Suid-Afrika begin voorkom het, kan tot Desember duur.
El Niño: Is jou force majeureklousules nog gepas? • Met die huidige El Niño wat ’n verhoogde risiko van bogemiddelde temperature, verskuiwende reënvalpatrone, droogte en ontwrigting inhou, kan dié impak die landbousektor se vermoë om hul kontraktuele verpligtinge na te kom, beïnvloed.
SA se streng teelreëls kan boere miljarde kos • Suid-Afrika is een van min lande waar die regering hardkoppig volhou met ’n beleid om nuwe plantteeltegnieke aan dieselfde streng regulasies te onderwerp as wat vir genetiese modifikasie geld.
Graan SA: Werk saam en skep meer waarde uit elke ton
Premier kap kommissie se aansoek teen samesmelting • Die Premier-groep is ten sterkste gekant teen die Mededingingskommissie se aansoek om die voorwaardelike goedkeuring vir sy samesmelting met RFG te herroep. Hoewel inmaakvrugteprodusente die aansoek verwelkom, is hulle ook versigtig om té hoopvol te wees.
Uitvoerpryse knyp somergraanboere se...